Landbouweekblad1 min de lecture
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad3 min de lecture
Wetsontwerp Oor Klimaat Amper Op Wetboek
DIE wetsontwerp sal binnekort wet word wanneer pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken. “Klimaatsverandering is hier om te bly en ons het betreklik min tyd om daarop te reageer. Die wetsontwerp bemagtig ons om op die gepaste skaal en teen die regte spoe
Landbouweekblad2 min de lecture
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min de lecture
Stof Tot Nadenke
DIE suiwelbedryf was verlede jaar die eerste keer sedert 2014 ’n netto uitvoerder van suiwelprodukte, en veral die uitvoer van kaas het stewig gestyg. “Die belangrikheid van ’n uitvoermark vir die suiwelbedryf kan nie oorbeklemtoon word nie,” sê Bert
Landbouweekblad5 min de lecture
Koring Wat Eie Stikstof Maak, Dalk Eendag Moontlik
Stikstof is die volopste element in die atmosfeer en die belangrikste vir lewe, maar dit is nie in atmosferiese vorm toeganklik vir mense of plante nie. Volgens ’n onlangse artikel in die Amerikaanse tydskrif The New Yorker bind weerlig elke jaar mil
Landbouweekblad4 min de lecture
Nampo-koors Bly Hoog
VOORBEREIDINGS om te sorg dat die Bothaville-vleismark genoeg vleis en ander produkte beskikbaar het vir Nampo-gangers begin elke jaar reeds in Maart in aller yl. “My grootste klante tydens die Nampo-week is die restaurante in die Fanie Ferreirasaal.
Landbouweekblad2 min de lecture
SA Rooivleis Ál Meer Gesog In Midde-Ooste
“ONS moet die koek gróter maak. Daarom praat Red Meat Industry Services (RMIS) nie van transformasie waar die bestaande koek ál dunner gesny word nie, maar van inklusiewe groei waar daar vir álle rooivleisprodusente – van nuwe toetreders uit alle agt
Landbouweekblad1 min de lecture
Raad
DR HENDRIK MEYER President: Uitvoerende dagbestuur, Kataloguste, Screening & Rasverbetering GUY RENSBURG Visie President: Uitvoerende dagbestuur, Nasionale Advertensies NICO PRETORIUS Finansies JAN SCHOEMAN Lede aangeleenthede & kursusse & Streeks
Landbouweekblad2 min de lecture
Wêreld Bly Lus Vir SA Wyn
Suid-Afrikaanse wynuitvoer het in 2023 R11,4 miljard beloop, volgens die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. GRAFIEK 1 toon Suid-Afrika se wynuitvoer sedert 2016. Dit het in hierdie tyd in randwaarde met slegs 18% gegr
Landbouweekblad3 min de lecture
Liefhebbers Van Vuurwapens Se Plesierige Gesels
Laat ek sommer heel aan die begin bely dat ek geen groot gebruiker van sosiale media is nie. Facebook, Twitter (deesdae X), LinkedIn en wat ook nog mag bestaan, het my nog nooit gesien nie. Die tyd wat ek daaraan sou afstaan, kan ek liewer in my herl
Landbouweekblad2 min de lecture
Gemsbok Behaal Rekordprys In Oos-Kaap
Besoek landbou.com/veilings vir die jongste veilingsnuus. ’n Drie jaar oue gemsbokbul het ’n rekordprys van R950 000 behaal op ’n wildveiling van Signature Wildlife Breeders. “Die reaksie op dié veiling is duidelik ’n aanduiding dat daar nie meer ’n
Landbouweekblad2 min de lecture
Syfers Staaf Voordele Van Beefmaster
Nuwe statistieke van SA Stamboek kan kommersiële asook stoettelers help om die meriete van die Beefmaster op te weeg in hul besluit oor watter ras die beste potensiaal bied. Tabel 1 bevat ‘n lywige stel syfers van SA Stamboek. Daarvolgens is die Beef
Landbouweekblad6 min de lecture
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad3 min de lecture
Rooibossakeredding: LUR Kry Bloedneus In Hof
DIE hofaansoek van die Noord-Kaapse departement van landbou wat ’n sakereddingspraktisyn wou laat vervang om ’n sukkelende staatsrooibosteefabriek van ondergang te red, is met koste van die hand gewys. Regter Cecile Williams se lang verwagte uitspraa
Landbouweekblad5 min de lecture
Droëbone Vasgevang Tussen Twee Vure
Droëbone is waarskynlik die gewas wat as proteïenbron vir menslike gebruik die beste waarde vir geld bied. Die produsenteprys is ook baie hoog en sommige boere het die afgelope seisoen tot R35 000 per ton gekry. Hoekom word die gewas dan nie op grote
Landbouweekblad2 min de lecture
Bou, Plant, Hoop En Glo
Suid-Afrika kan nie oorbenutting óf onderbenutting van biologiese hulpbronne bekostig nie. Vergeleke met sy grootste handelsvennote is Suid-Afrika arm aan biologiese hulpbronne. Groot dele van die land is te droog vir grondbewerking en kan slegs ekst
Landbouweekblad8 min de lecture
Die Dorings (en Belonings) Van ’n Nuwe Snyblomplaas
Die uitgebreide, verwikkelde drupbesproeiingstelsel lê tydelik oorbodig terwyl werkers vervaard met die hand voortjies tussen die versuipte beddings grawe. Hulle probeer die oormatige water weens Januarie se swaar reën dreineer. Die onkruid is egter
Landbouweekblad3 min de lecture
Malu-groep Plant Pannar Vir Uitstekende Resultate
Sedert 2020-’21 gebruik die Malu-groep nét Pannar se mielieen koringsaad in sy besproeiingsboerdery, sê Marius Malherbe, die besturende direkteur. Verskeie toetse bevestig dat Pannar die beste saad vir hul doeleindes is. Boonop kry hulle uitstekende
Landbouweekblad3 min de lecture
Voedsaamheid Die Tweelingsuster Van Voedselsekerheid
VOEDSELSEKERHEID beteken nie bloot om genoeg kos te hê nie. “Lande moet ophou om verslag te doen oor die voedsel-energie wat hulle produseer en hulle meer toespits op die voedingstowwe van belang wat geproduseer word,” sê prof. Hettie Schönfeldt. “Su
Landbouweekblad3 min de lecture
Kyk Wat John Deere Financial Jou Kan Bied
Namate Nampo 2024 nader kom, vat John Deere en John Deere Financial hande om ’n verskeidenheid spesiale aanbiedinge bekend te stel. Of jy nou klein en middelslag-trekkers of groot kommersiële modelle benodig, die aanbiedinge sal in enige boerdery se
Landbouweekblad5 min de lecture
Só Kan Boere Tot Die Wetenskap Bydra
Dit is asof die wêreld nou eers besef hoe belangrik boere se waarnemings van die natuur vir die hele aarde se biodiversiteitbalans is, en wetenskaplikes druk skaamteloos op die landbousektor se knoppie vir hulp. Die nasionale verslag oor die status e
Landbouweekblad7 min de lecture
Altyd ’n Paar Treë Voor Droogtes
In die harde suide van Namibië verg dit vindingrykheid, nie net om te oorleef nie, maar ook om vooruit te gaan. Dek, lam en speen op die beste tyd in die veld en bemark slaglammers wanneer die prys in die boer se guns is, is ’n suksesvolle vleisskaap
Landbouweekblad2 min de lecture
Warmer Winter Wag
AARDVERWARMING is besig om werklike, voelbare afmetings aan te neem. Hoewel ’n El Niño-stelsel die afgelope somer voorgekom het en hierdie verskynsel bekend is om hoër temperature, speel aardverwarming vanjaar ’n bykomende rol. Johan van den Berg, on
Landbouweekblad2 min de lecture
Nampo Bly Aan Voorpunt In Digitale Era
Die tema van vanjaar se oesdag op Nampopark by Bothaville is: “Landbou in ’n digitale era.” In ’n landskap waar konnektiwiteit ál meer uitbrei en ál belangriker word, gebruik Suid-Afrikaanse boere digitale oplossings om tradisionele probleme te oorko
Landbouweekblad1 min de lecture
Nampo 2023
NAMPO 2023 en uiteindelik is dinge terug na normaal na drie jaar van Covid, Beken-Klou en al die uitdagings wat dit mee gebring het. Met meer as 80 000 besoekers deur die hekke van Nampo-oesdag 2023 was dit weereens ‘n merkwaardige geleentheid op die
Landbouweekblad8 min de lecture
Met Beeste En Eende In Die Wingerde Gedy Dié Wynboerdery
Indiese drafeende wat insekte en ander plae in die wingerd in toom hou, en klein Dexter-beeste wat onkruid vreet en die grond op ’n natuurlike manier bemes. Dít is twee van die maniere waarop die wynlandgoed Vergenoegd Löw, tussen Somerset-Wes en Ste
Landbouweekblad7 min de lecture
Uitgeknip Vir Skaapskeersukses
Direk uit isiXhosa vertaal, beteken siza kuyenza (sowenza) umsebenzi “ons sal die werk doen”. Die man agter die suksesvolle skeerdiens Sowenza Umsebenzi Sheep Shearing Services is Isaac Ndlongwane – ’n ware entrepreneur en iemand wat verstaan hoe om
Landbouweekblad6 min de lecture
‘Ons Moet Deur Die Gaas Na Mekaar Kyk’
Jy kan jouself eers as ’n skrywer beskou ná jou tiende boek, meen Sidney Gilroy onlangs tydens die bekendstelling van Bloedsomer op Stellenbosch. “Ek het nou die dag ’n onderhoud gevoer met Chanette Paul, wat 50 boeke geskryf het. Sy het ’n leeftyd g
Landbouweekblad2 min de lecture
SA Brahman-kampioene Op Parys Bekroon
1 Senior en grootkampioenkoei, BON 19-93. Sy was ook die opperste kampioenkoei (alle rasse) op die skou. Eienaars: Andries Marx sr. en Andries Marx jr. (072 797 6897), Bonvu Brahmane, Vereeniging. Links is Celaine Marx met Andeline. Hanteerder: Sand
Landbouweekblad6 min de lecture
Só Oorleef Jy As Dit Finansieel Swaar Gaan
Baie boere met wie ek die afgelope tyd oor die huidige moeilike toestande in die veebedryf gepraat het, se reaksie was dat hulle hoop dinge sal spoedig normaliseer. Willem Symington, voorsitter van Agri Noord-Kaap, sê egter altyd dat hoop nie ’n stra
... Ou découvrez quelque chose de nouveau