Baba & Kleuter4 min de lecture
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min de lecture
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter3 min de lecture
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter1 min de lecture
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min de lecture
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter2 min de lecture
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min de lecture
As ’n Soentjie Nie Genoeg Is Nie
Nuwe ouers se leerkurwe is enorm! My kinders is byna oud genoeg om die nessie te verlaat, maar die kurwe plat nog steeds nie af nie. Ek sal seker maar altyd oor hulle gesondheid en veiligheid bekommerd wees, veral noudat hulle begin bestuur het. Dit
Baba & Kleuter4 min de lecture
Klein Dingetjies Help Jou Kraam
Kraam is harde werk en dit sou onwys wees om dit sonder beplanning aan te pak. As jy jou liggaam en gees voorberei en sorg vir ’n paar hulpmiddels wat die sintuie streel, verbeter jy jou kans dat die groot dag vlot verloop. Die Johannesburgse vroedvr
Baba & Kleuter3 min de lecture
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,
Baba & Kleuter2 min de lecture
Hoe Voorkom Ons Hand-voet-mondsiekte?
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My baba is net meer as ’n jaar oud. Baie maatjies by die dagsorgsentrum het op die oomblik hand-voet-mond-siekte. Hoe aansteeklik is dit? Wat is dit e
Baba & Kleuter1 min de lecture
Deel & wen
Die Suid-Afrikaanse velsorgreeks Bramley weet dat die meeste vroue besorg is oor droogheid en rekmerke. Bramley is ook bewus van ons almal se knap begrotings! Dis hoekom die reeks net gehalte-bestanddele inspan om die vel te bevogtig, te voed en te b
Baba & Kleuter8 min de lecture
Siek Baba
Dis nie altyd maklik om te besluit of jy jou kind dokter, of selfs noodeenheid, toe moet neem nie – veral nie as simptome snags ontwikkel nie. Die reël is: hoe jonger jou baba, hoe dringender moet jy mediese sorg soek. Babas se gesondheid kan vinnig
Baba & Kleuter7 min de lecture
Motorstoeltjieveiligheid
Die voorbereiding vir jou nuweling se koms het nege maande geduur. Jy is nou ’n ouer en jou wêreld word op sy kop gekeer. Jou doelwit is om jou baba veilig en gesond te hou. Dit begin wanneer julle die hospitaal verlaat om huis toe te gaan en daarvoo
Baba & Kleuter3 min de lecture
In Pa Se Arms Kry Hulle Vlerke
Lillie-Marie kyk onseker terug terwyl ek haar aanmoedig om teen die klimraam uit te klouter. Sy gee nog ’n tree of twee en loer weer oor haar skouer om seker te maak dat Pappa steeds daar is. Dan klouter sy die klimraam uit en neem stelling in by die
Baba & Kleuter4 min de lecture
Vol Vreemde Verrassings
Dinge was die laaste weke maar beknop daar binne-in jou baarmoeder. Jou baba gaan dus vir ’n hele rukkie ná sy geboorte nog dié posisie verkies. Hy sal selfs sy handjies in vuisies toekrul. Moet hom nie reguit probeer dwing nie, dit sal vanself regko
Baba & Kleuter2 min de lecture
Feite oor ENDOMETRIOSE
Die pyn van endometriose is uitputtend; fisiek en geestelik. Dit verwoes jou lewe, want jy kan nie werk nie, kan nie studeer nie, kan nie ’n verhouding geniet nie. Navorsers reken een uit 10 vroue ly aan endometriose, ’n chroniese siekte wat vroue in
Baba & Kleuter22 min de lecture
Eerstehulp In ’n Noodgeval
Anafilaktiese skok is ’n erge teenreaksie wat die hele liggaam affekteer op ’n stof soos sekere kossoorte (grondboontjies), ’n bysteek of medikasie. Anafilakse tree onmiddellik ná blootstelling aan ’n allergeen in. Dis ernstig en betrek die hele ligg
Baba & Kleuter5 min de lecture
MY PAPPA, My Alles
Daar lê sy, die prinsessie op wie jy so lank gewag het. Piepklein, met haar ogies op skrefies en haar vingertjies om jou pinkie. ’n Stem in jou kop vra: Hoe gaan ek hierdie klein mensie leer ken? Wat moet ek maak om ’n goeie verhouding met haar te bo
Baba & Kleuter5 min de lecture
Leer Hul Redeneer
Die ou gesegde dat kinders gesien, maar nie gehoor moet word nie, is gelukkig lankal in die oude doos gegooi en vandag se kleingoed daag ma en pa graag uit en stel eise. Dis nie ’n grap om in ’n magstryd met ’n kleuter gewikkel te wees nie, maar tog
Baba & Kleuter3 min de lecture
Diereveiligheid
Honde verstaan nie dat dit verkeerd is om mense te byt nie. Honde byt dikwels wanneer hulle bang is of hulself probeer beskerm. Om te keer dat ’n hond ons byt, moet ons almal verstaan: ■ Hoe ’n hond voel. ■ Hoe om bekende en vreemde honde te nader. ■
Baba & Kleuter1 min de lecture
Tandebeskuitjies
Hierdie koekies bevat geen gluten, suiwel, suiker of eiers nie. ■ 1 k (250 ml) gaar, fyngemaakte patat ■ 1½ k (375ml) glutenvrye meel (te kry by Dis-Chem of gesondheidswinkels) ■ 2½ t (12,5 ml) bakpoeier ■ ¼ t (1,25 ml) gemaalde kaneel ■ 3 e (45 ml)
Baba & Kleuter2 min de lecture
Voel Jy Die Sonnetjie?
Een Afrikaanse woord (van vele) wat ek my Duitse man al geleer het, is die konsep van “die sonnetjie”. Dis meer as ’n woord, want dit verwys na ’n spesifieke soort sonskyn – die soort wat in die winter in Johannesburg skyn. Ek sit in die winter eintl
Baba & Kleuter4 min de lecture
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa
Baba & Kleuter3 min de lecture
Smokkel Met Groente
Voel dit vir jou jou kind het vyf jaar laas groente geëet (al is hy net vier jaar oud)? Jy kan jou beter laat voel deur ’n paar resepte vol weggesteekte groente of vrugte te prakseer. Dié voorstelle is alles vir resepte wat gewoonlik in kinders se sm
Baba & Kleuter3 min de lecture
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter3 min de lecture
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter3 min de lecture
Hoe Om Die Gids Te Gebruik
Jou Gids vir Noodgevalle & Veiligheid deur Baba & Kleuter en Panado® is vir gebruik tydens ’n noodgeval ontwerp. Ons stel voor jy lees die boekie noukeurig deur. As jy ingelig bly oor noodhulpprosedures deur gereeld seker te maak van die inhoud, sal
Baba & Kleuter3 min de lecture
Kombuis = KLASKAMER
As jy jou kleuter gereeld uit die kombuis jaag sodat jy in vrede kan kos maak, is jy besig om ’n groot geleentheid mis te loop. As sy volgende keer onder jou voete is, nooi haar eerder om te help. Die voordele is legio: ■ Sy sal geneig wees om beter
Baba & Kleuter6 min de lecture
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter1 min de lecture
Wat’s Nuus?
Dis een van die simptome van ’n ystertekort. Laat jou toets en praat met jou dokter oor ’n aanvulling wat vir jou swangerskap kan help. Ons het saam met ons sustertydskrif Your Pregnancy & Baby ’n nuusbrief. Teken in deur die QR-kode te skandeer en b
... Ou découvrez quelque chose de nouveau