Tien Gebooie Vir Gesond Eet
1 Drink ’n groot glas water voor ete. Studies wys ’n mens eet dan minder. 2 Moenie kos direk uit die verpakking of uit die yskas eet nie. Skep ’n porsie uit en hou daarby. 3 Moenie rondstaan terwyl jy iets eet nie. Eet altyd aan tafel uit ’n bord. 4