Charmaine Africa is in Bishop Lavis gebore. Sy was al, onder meer, boekhouer, kassier en kok. Tussen haar ses kinders is daar nou al sewe kleinkinders. Sy vul blokraaisels in met ’...voir plusCharmaine Africa is in Bishop Lavis gebore. Sy was al, onder meer, boekhouer, kassier en kok. Tussen haar ses kinders is daar nou al sewe kleinkinders. Sy vul blokraaisels in met ’n pen en woon in Kaapstad. Amma is haar eerste boek.voir moins