Madelein Rust se loopbaan as krimiskrywer skop af in 2014 met die publikasie van haar debuut, Die 13de kaart . Daarna volg daar elke jaar ’n nuwe roman waarvan drie titels vir ATKV...voir plusMadelein Rust se loopbaan as krimiskrywer skop af in 2014 met die publikasie van haar debuut, Die 13de kaart . Daarna volg daar elke jaar ’n nuwe roman waarvan drie titels vir ATKV-Woordveertjies benoem word. Sy is ook die skrywer van twee niefiksie-boeke: Kanker Schmanker! en Van vrees na vrede. Rust skryf voltyds en woon tans op St Helenabaai. voir moins