Susan Jordaan is die uitgewer van Lux Verbi. Lux Verbi, ’n Christelike druknaam van produkte met ’n evangeliese fokus, het ontstaan uit die oudste uitgewersmaatskappy in Suid-Afrik...voir plusSusan Jordaan is die uitgewer van Lux Verbi. Lux Verbi, ’n Christelike druknaam van produkte met ’n evangeliese fokus, het ontstaan uit die oudste uitgewersmaatskappy in Suid-Afrika, NG Kerk-Uitgewers, wat in 1818 gestig is. voir moins