Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (S...voir plusElsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.voir moins