Ds Kobus van der Westhuyzen is 'n bekende en gewilde leier in gemeenskapskringe en die kerk, en het op verskeie sakedireksies gedien. Hy behartig al byna 50 jaar reeds die rubriek ...voir plusDs Kobus van der Westhuyzen is 'n bekende en gewilde leier in gemeenskapskringe en die kerk, en het op verskeie sakedireksies gedien. Hy behartig al byna 50 jaar reeds die rubriek Hart tot hart in die Landbouweekblad. Verskeie publikasies verskyn vanuit sy pen, waaronder die Bybelse dagboek vir boere en natuurmense, 'n Aarde nuut en vry. Ds Kobus is getroud met Anina en hulle het twee seuns, 'n dogter en sewe kleinkinders.voir moins