Lerina Erasmus is in Namibië gebore. Sy het haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf as aktrise begin. Die leliemoordenaar, ’n aksiebelaaide spanningsroman, verskyn in 2016. Die ...voir plusLerina Erasmus is in Namibië gebore. Sy het haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf as aktrise begin. Die leliemoordenaar, ’n aksiebelaaide spanningsroman, verskyn in 2016. Die skrywer is getroud met Günter Schmikal en woon in Johannesburg.voir moins