Ryk Hattingh maak in die jare tagtig en negentig naam as skrywer en dramaturg, en as joernalis by die destydse Vrye Weekblad en Die Suid-Afrikaan. In 1995 word hy aangestel as die ...voir plusRyk Hattingh maak in die jare tagtig en negentig naam as skrywer en dramaturg, en as joernalis by die destydse Vrye Weekblad en Die Suid-Afrikaan. In 1995 word hy aangestel as die redakteur van Loslyf, die eerste Afrikaanse prikkeltydskrif. Deesdae woon hy en sy gesin in Auckland, Nieu-Seeland, waar hy skoene repareer en sleutels dupliseer.voir moins