Liesbet Delport is 'n geregistreerde dieetkundige, 'n stigterslid van die Glycemic Index Foundation of South Africa (GIFSA) en 'n vennoot in 'n suksesvolle private praktyk. Sy is s...voir plusLiesbet Delport is 'n geregistreerde dieetkundige, 'n stigterslid van die Glycemic Index Foundation of South Africa (GIFSA) en 'n vennoot in 'n suksesvolle private praktyk. Sy is sedert 1998 by navorsing oor die Glukemiese Indeks betrokke en het 'n meestersgraad aand die Universiteit van Pretoria behaal.voir moins