Calvyn van Niekerk was onder meer verhaleredakteur en skrywer by Die Brandwag en Republikeinse Pers, verhaleredakteur van Ster en later redakteur van Keur. Hy is die skrywer van ho...voir plusCalvyn van Niekerk was onder meer verhaleredakteur en skrywer by Die Brandwag en Republikeinse Pers, verhaleredakteur van Ster en later redakteur van Keur. Hy is die skrywer van honderde tydskrifverhale, twee jeugverhale, ’n rits radio-vervolgverhale en twee TV-reekse vir Afrikaanse Jeugdrama. Hy en sy vrou woon deeesdae in Kaapstad, na 24 jaar in Johannesburg.voir moins