Marion Erskine is op Randfontein gebore. Hy is die skepper van die bekende Facebook-groep “Lekkerleesboekrak”, en is ook gewild as skrywer van radiodramas. Marion het in 2018 ’n AT...voir plusMarion Erskine is op Randfontein gebore. Hy is die skepper van die bekende Facebook-groep “Lekkerleesboekrak”, en is ook gewild as skrywer van radiodramas. Marion het in 2018 ’n ATKV-Woordveertjie vir sy jeugverhaal Vlerke vir almal gewen. Hy woon tans in Dubai.voir moins